Rich Brain Poor Brain

A 100-Day Challenge

‘n 100 DAE-UITDAGING NA FINANSIËLE ONAFHANKLIKHEID

Wonder jy soms hoekom sekere mense maklik ryk word, terwyl ander sukkel om elke maand met hulle geld uit te kom?

Die Ryk Brein, Arm Brein-program fokus onder meer op hóé jy oor geld dink. Dit is ook bekend as jou geldsielkunde.

Dit maak nie saak hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, wat saak maak is hoe jy oor daardie geld dink!

Daar sal altyd tye kom wat moeilik en uitdagend is. As ons hierdie tye aanpak met beperkende denke, dan sal die harde tye ons elke keer onder kry.

Dié 100 dae-uitdaging bied die alternatief – ‘n ryk brein wat dit vir jou moontlik maak om finansieel te floreer selfs in die mees uitdagendse tye.

WAT JY SAL LEER

Net jy kan eienaarskap neem van jou finansiële onafhanklikheid!

1

Die gemiddelde persoon leef van betaaldag tot betaaldag, en probeer net oorleef. Hul wil iets beter hê maar weet nie presies wat om te doen nie – hierdie is jou NUWE reis!

2

Elke stap wat jy neem is nog ‘n stap nader daaraan om FINANSIEEL VRY te wees – dus, om nie afhanklik van ‘n werk te wees nie, die ekonomie, of uitdeelstukke van die staat of jou familie nie.

3

Voltooi jou WELVAART-BREINPROFIEL. Breinprofiele onthul hoekom ons verskil in die manier wat ons studeer, om ons kinders te dissiplineer, kommunikeer, en hoe ons GELD hanteer.

4

Meeste van ons het nie by ons ouers geleer hoe om ons geld te bestuur nie, ook nie op skool of Universiteit nie – ons het HULP nodig met die beplanning van ons finansies, om ons skuld te beheer en aftree beplanning.

5

Jy het ‘n FINANSIËLE PLAN nodig om by finansiële onafhanklikheid uit te kom – leer HOE om jou geldplan te implimenteer soos ryk mense dit doen.

6

Om in jou aftrede te belê is ‘n ingesteldheid. Dit is ‘n manier van leef. Dit is nie ‘n liefde vir geld nie maar respek vir geld self – om jou TOEKOMS te verseker deur vandag jou geld reg te bestuur!

7

Die RYK BREIN-DAGBOEK is ontwerp om jou te help ontslae raak van slegte geld gewoontes en nuwe gewoontes te anker, positiewe denke te vestig, en dit vol te hou.

OORSIG

100

DAE

13

Videos

TAAL

Engels

MEER INLIGTING OOR DIE PROGRAM

DAY 1-7
THINK RICH TO BECOME RICH

DAY 8–14
THE WEALTHY MINDSET

DAY 15–21
PLAN FOR WEALTH

DAY 22-28
WEALTH AND YOUR BRAIN

DAY 29–35
REVEALING THE SECRET LOCKED IN YOUR BRAIN

DAY 36–42
LEFT BRAIN, RIGHT BRAIN

DAY 43–49
USING YOUR WHOLE BRAIN TO BECOME RICH

Day 50–56
WHAT YOU HAVE, WHAT YOU SPEND

DAY 57-63
SAVE AND GROW YOUR WEALTH

DAY 64–70
PLAN TO GET RICH

DAY 71-100
The rich brain diary

INGESLUIT BY DIE PROGRAM

‘n Ryk verstand is ‘n manier van dink!

NBI™ WELVAART-BREINPROFIEL

Wanneer dit kom by die interpretasie van jou breinprofiel met jou welvaart in gedagte, is die volgende belangrike aanduidings: Hoe hanteer jy geld, hoekom is geld belangrik vir jou, watter tipe finansiële adviseur verkies jy, en watter vaardighede jy nodig het om finansieel suksesvol te wees.

VIDEO-LESSE

Daar sal altyd harde en uitdagende tye wees. As ons hierdie tye aanpak met beperkende denke, dan sal die harde tye ons elke keer onder kry. Hierdie program bied die alternatief – ‘n ryk brein wat dit vir jou moontlik maak om finansieel te floreer selfs in die mees uitdagendse tye.

FINANSIËLE ONAFHANKLIKHEIDSPLAN

Verstaan waar die beginpunt is [Persoonlike Begroting], wat jou eindbestemming is [Finansiële Doelwitte, Aftreeplan, of Finansiële Onafhanklikheid], en dan laastens, hoe om die reis aan te pak [Optimalisering van Skuld en Skep van Welvaart].

DIE RYK BREIN-DAGBOEK

Daar is goeie gewoontes en slegte gewoontes. Alle gewoontes moet egter gereeld heroorweeg word. Die 29-dae Ryk Brein-Dagboek is ontwerp om jou te help ontslae raak van slegte geldgewoontes! Dit help om korttermyn verandering te bring en nuwe gewoontes te vestig, positiewe denke teweeg te bring, and dit dan vol te hou.

DIE KENNERS

Dr. KOBUS NEETHLING

Internasionaal erkende leier in kreatiwiteit

WOUTER SNYMAN

Finansiële kenner en sakeman

Dr. RACHE RUTHERFORD

Kreatiwiteitspesialis

Dit is nooit te laat om jou nuwe reis te begin nie; dit is egter beter om vandag te begin as more!

Rich Brain Poor Brain

R199

NÓÚ R149

Hoe kan ons jou help?